English/Afrikaans
Tuisblad Biologiese vliegbeheer Luci Trap vir Skaap brommerbeheer Nylon Wolsakke Kontak ons

KEN JOU VYAND DIE VLIEG

Lewens siklus

`n Vliegwyfie kan tot 900 eiers in 30 dae lê. Die volwasse vlieg is ongeveer 10 mm lank en vliegeiers ongeveer 1.2 mm lank. Vlieglarwes is roomkleurig en ontwikkel tot ongeveer 12 mm in lengte. Onder ideale toestande ontwikkel die larwes tot vliegpapies binne 7 dae. Twee dae later begin volwasse vlieë uit die papies verskyn wat die vlieg se lewenssiklus binne so kort as 10 dae voltooi.

Sodra vlieë uitbroei, begin die vlieg irritasie vir mens en dier - maar nog erger, die vlieë lê weer eiers en die vliegbevolking ontplof.

BISA PARASITIESE WESPE BEPERK OF VOORKOM DIE UITBROEI VAN VLIEë - WAT `N AANGENAME VOORUITSIG!!

Terug